Erge weer kan Kaapstad se vervoerinfrastruktuur beskadig
Die Universiteit van Kaapstad sê erge weersomstandighede kan verwoesting saai in stedelike omgewings, ook in die moederstad. ‘n Ontleding wys die stad se vervoerinfrastruktuur, ter waarde van 20-miljard Suid-Afrikaanse rand, loop ‘n groot gevaar van kus-oorstromings en brande.
Leave a Reply