Erongo se ambulans-tekort wek kommer

Home Uncategorized Erongo se ambulans-tekort wek kommer
Erongo se ambulans-tekort wek kommer


Erongo se ambulans-tekort wek kommer

Gemeenskappe in Erongo het groot kommer oor die tekort aan ambulanse, veral omdat die voertuie normaalweg in noodtoestande gebruik word. Daar word berig dat klinieke en hospitale regoor die streek sukkel met ‘n tekort aan voertuie en terwyl die kwessie reeds sedert 2022 aangemeld word, is daar tot op hede geen oplossings na vore gebring nie. Die probleem is blykbaar ook nie net in die Erongo-streek nie maar oral. Van die voertuie is oud met meer as ‘n half miljoen kilometer wat afgelê is. Die publiek word in talle gevalle genoodsaak om alternatiewe te vind om pasiënte dringend by die hospitaal te kry.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.