Eskom is besig met beplande afskakelings – Ramokgopa
Die buurland se elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramakgopa, sê Eskom is besig met beplande afskakelings om onderhoudswerk aan sy kragstasies te doen. Ramokgopa het ‘n oorsig oor die jongste ontwikkelings in die energie-aksieplan gegee. Hy sê hernubare energie-opwekking word voortgesit om kragbeskikbaarheid te verhoog:
Leave a Reply