Eskom se voorneme om gedwonge voorsiening te appelleer word veroordeel

Home Uncategorized Eskom se voorneme om gedwonge voorsiening te appelleer word veroordeel
Eskom se voorneme om gedwonge voorsiening te appelleer word veroordeel


Eskom se voorneme om gedwonge voorsiening te appelleer word veroordeel

ActionSA veroordeel die ANC-regering en Eskom se besluit om verlof tot appèl te vra teen die hofuitspraak wat staatsinstellings, wat hospitale, skole en polisiekantore insluit, kwyt te skeld van beurtkrag. Die hof het beurtkrag ongrondwetlik verklaar. Die leier van ActionSA, Herman Mashaba hou vol die regering moet die beskerming van noodsaaklike dienste en kwesbare mense voorop stel, eerder as om belastingbetalersgeld te gebruik om teen die uitspraak te appelleer:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.