Eskom verwelkom Moody’s se opgradering
Eskom het die besluit deur Moody’s Investors Service verwelkom om sy vooruitsigskattings-gradering op te gradeer van positief na bestendig. Die waarnemende groepsbedryfshoof, Calib Cassim, sê saam met die opgradering van verskeie belangrike graderings, sal die bestendige uitkyk Eskom se kredietwaardigheid verbeter. Hy beskryf die Wet op Skuldverligting vir Eskom as ‘n sleutelfaktor in die opgadering omdat dit die regering toegelaat het om die kragvoorsiener 254 miljard Suid-Afrikaanse rand se skuldverligting toe te staan. Die woordvoerder Daphne Mokwena sê die steun het Eskom se finansiële posisie verbeter:
Leave a Reply