EU-ministers hou noodvergadering oor situasie in Israel

Home Uncategorized EU-ministers hou noodvergadering oor situasie in Israel
EU-ministers hou noodvergadering oor situasie in Israel



EU-ministers hou noodvergadering oor situasie in Israel

Europese Unie-ministers van Buitelandse Sake sal dringende samesprekings hou oor die situasie in Israel en Gasa nadat Hamas-militante ‘n verrassingsaanval van stapel gestuur het. Die hoof van buitelandse beleid, Josep Borrell, sê hy belê ‘n noodvergadering van die ministers om die situasie te bespreek. Die Europese Unie het die Islamitiese militante se ongekende aanval ten sterkste veroordeel, wat ‘n stortvloed aanvalle deur Israel op Gasa tot gevolg gehad het. Meer as 1 300 mense het reeds in die aanvalle en teenaanvalle gesterf en ten minste 100 is ontvoer.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.