EU vra voorstelle vir Kapasiteitsbou in Beroepsonderwys-program

Home Uncategorized EU vra voorstelle vir Kapasiteitsbou in Beroepsonderwys-program
EU vra voorstelle vir Kapasiteitsbou in Beroepsonderwys-program

EU vra voorstelle vir Kapasiteitsbou in Beroepsonderwys-program

Die Europese Unie onder die Erasmus+-program, wat toelaes verskaf vir die ondersteuning van vennootskappe in Beroepsonderwys en Opleiding, vra vir voorstelle vir sy 2024 Kapasiteitsbou in Beroepsonderwys-program. Die program ondersteun internasionale samewerkingsprojekte tussen organisasies wat aktief is in die beroepsonderwys-veld in EU-lidstate en vennootlande, insluitend Afrika suid van die Sahara. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Europese Unie in Namibië se woordvoerder, Twaku Kayofa, wat sê die program het ten doel om beroepsonderwys en opleiding-instellings te bemagtig deur die uitruil van kennis. Die sperdatum om voorstelle in te dien is die 29ste Februarie.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.