Fishrot-verhoor kry momentum, of nie?
Die Fishrot-verhoor wat na verwagting in die Hoërhof ‘n aanvang gaan neem, kom nou al ‘n lang pad. Die saak sou al op 2 Oktober verhoor word, maar Regter Moses Chinhengo het dit uitgestel omdat sewe van die tien beskuldigdes nog nie regsverteenwoordiging gehad het nie. Kosmos 94.1 Nuus het oor die landmerk-verhoor met die direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, Graham Hopwood, gepraat wat sê hy hoop daar is vordering, want dit sloer al lank.
Leave a Reply