Franse opstand duur voort, maar intensiteit daal – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Franse opstand duur voort, maar intensiteit daal – Kosmos 94.1
Franse opstand duur voort, maar intensiteit daal – Kosmos 94.1



Franse opstand duur voort, maar intensiteit daal

Opstande regdeur Frankryk was Saterdagnag minder intens nadat tot 45 000 polisielede in talle stede ontplooi is ná die begrafnis van ‘n tiener van Noord-Afrikaanse afkoms. Hy is deur die polisie doodgeskiet, wat tot landwye betogings gelei het. President Emmanuel Macron het ‘n staatsbesoek aan Duitsland, wat vandag sou begin het, afgelas, om die ergste krisis in sy leierskap te hanteer, sedert die sogenaamde Geel Baadjie-opstande laat in 2018. Reuters berig vanoggend die toestand is kalmer as die vorige vier nagte, maar daar is spanning in die sentrale deel van Parys, Marseille, Nice en die oostelike stad Strasbourg. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.