Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas

Home Uncategorized Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas
Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas


Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas

Ben Freeth, wat bekendheid gewerf het tydens die gewelddadige grondhervormingsplan van Robert Mugabe in Zimbabwe, is tans per perd op pad Windhoek toe, vanaf Zimbabwe. Freeth het in 2008 by die SAOG-tribunaal gewen na daar beslis is hy mag voortboer op sy Mt Carmel-plaas. Maar, Mugabe was destyds die voorsitter en het die tribunaal ontbind. Hy soek geregtigheid op sy “Long Ride for Justice”.

Freeth sal in Windhoek vra dat regters by die tribunaal weer aangestel word maar, hy sê hy is dankbaar vir die warm ontvangs wat hy in die land tot dusver ontvang het.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.