Freeth staan eintlik vir duisende wat alles verloor het

Home Uncategorized Freeth staan eintlik vir duisende wat alles verloor het
Freeth staan eintlik vir duisende wat alles verloor het


Freeth staan eintlik vir duisende wat alles verloor het

Die oud-president van die Zimbabwiese Kommersiële Boere-unie Deon Theron gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor die verliese wat boere moes verduur tydens Robert Mugabe se gewelddadige en mislukte grondhervormingsplan van 2000. Hy lewer kommentaar na aanleiding van Zim-boer Ben Freeth se Ride for Justice tot by die ou SADC-tribunaal in die Windhoek.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.