G7 skaar hom by Israel
Die G7 het dringend vergader na die aanval deur Iran op Israel, in weerwraak vir Israel se noodlottige aanval op sy konsulaat in Damaskus, Sirië se hoofstad. Terwyl die Amerikaanse regering sê hy staan bankvas agter Israel sal hy nie saam maak met ‘n terugaanval nie. Intussen sê Ursula von der Leyen, die G7 veroordeel Iran se aksie ten sterkste.
Leave a Reply