Gauteng-amptenaar sit sedert 2019 tuis, reeds R3,1m in salaris betaal – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Gauteng-amptenaar sit sedert 2019 tuis, reeds R3,1m in salaris betaal – Kosmos 94.1
Gauteng-amptenaar sit sedert 2019 tuis, reeds R3,1m in salaris betaal – Kosmos 94.1



Gauteng-amptenaar sit sedert 2019 tuis, reeds R3,1m in salaris betaal

Nes Namibië, het Suid-Afrika ook uitdagings met lang skorsings van amptenare teen volle betaling. Die DA in Gauteng eis die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Mzi Khumalo, moet die senior rekenmeester van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit dringend ondersoek. Hy ontvang reeds vir vier jaar ‘n jaarlikse salaris van 784 212 Suid-Afrikaanse rand terwyl hy by die huis sit. ʼn Woordvoerder van die DA, Kingsol Chabalala, sê hy het sedert 2019, meer as 3 miljoen rand van die munisipaliteit in sy sak gesteek, terwyl inwoners gebuk gaan onder ‘n gebrek aan dienslewering:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.