Gauteng misluk, werkloosheid bly uiters hoog

Home Uncategorized Gauteng misluk, werkloosheid bly uiters hoog
Gauteng misluk, werkloosheid bly uiters hoog


Gauteng misluk, werkloosheid bly uiters hoog

Die DA in Gauteng sê werklose inwoners in die provinsie sukkel om te oorleef, en die toestand word vererger deur die hoë lewenskoste tesame met beurtkrag en korrupsie. Gauteng se werkloosheidsyfer vir die derde kwartaal vanjaar staan op 33,7 persent. Patrick Atkinson van die DA sê daar is 611 000 moedelose werksoekers in die provinsie wat alle hoop verloor het om ooit ‘n werksgeleentheid te vind:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.