Gauteng rol inenting by skole uit – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Gauteng rol inenting by skole uit – Kosmos 94.1
Gauteng rol inenting by skole uit – Kosmos 94.1



Gauteng rol inenting by skole uit

Die Gautengse Departement van Gesondheid is besig met die tweede fase van die menslike papilloomvirus-inentingsveldtog in openbare laerskole en spesiale skole. Hierdie projek het ten doel om meisies teen servikale kanker te beskerm, wat deur sekere MPV-stamme veroorsaak word. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, doen ‘n beroep op ouers en wettige voogde om toestemmingsvorms te teken om te verseker hulle graad vyf meisies, van nege-jaar en ouer, ontvang die entstof:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.