Gauteng se gesondheidsdepartement het 53% van sy teikens bereik
Die DA in Gauteng sê die openbare-gesondheidskrisis verdiep terwyl die provinsiale Gesondheidsdepartement net 56 van 106 doelwitte of 53 persent daarvan bereik het. Dit is volgens die eerste kwartaallikse verslag vir die tydperk van April tot Junie verjaar wat onlangs aan die provinsiale wetgewer voorgelê is. Jack Bloom van die DA sê dit wys dat vier uit agt programme, naamlik administrasie, mediese nooddienste, gesondheidswetenskap en die bestuur van gesondheidsgeriewe, geen teiken bereik het nie:
Leave a Reply