Gauteng-skole teken sedert Januarie 40 selfmoorde aan
Gauteng se Departement van Onderwys is in gesprek met die provinsiale Departement van Gesondheid vir ‘n ontleding van selfdoodgevalle, om die oorsake en redes vir hierdie voorvalle te bepaal en te verstaan. Daar was sedert die begin van die jaar 40 vermeende selfdoodvoorvalle in skole in die provinsie. LUR Matome Chiloane sê hulle werk nou saam met verskeie organisasies, insluitend die Suid-Afrikaanse Depressie-en-angsgroep en Childline, om leerders en opvoeders te help om die sielkundige uitdagings te hanteer wat tot selfdood of selfdoodgedagtes kan lei:
Leave a Reply