Gaza: Dreigende hongersnood wek oral kommer

Home Uncategorized Gaza: Dreigende hongersnood wek oral kommer
Gaza: Dreigende hongersnood wek oral kommer


Gaza: Dreigende hongersnood wek oral kommer

Die buitelandse beleidshoof van die Europese Unie, Josep Borrell, beskuldig Israel dat hy verhongering as ‘n oorlogswapen gebruik en hongersnood in Gaza uitlok. Borrell sê Gaza is nie meer net op die rand van hongersnood nie, maar reeds in ‘n staat van hongersnood wat duisende mense raak. Hy sê dit word direk veroorsaak deur Israel, wat keer dat humanitêre steun Gaza bereik. Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres stem saam.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.