Gcaleka kan nie nuwe openbare beskermer word nie – VF+

Home Uncategorized Gcaleka kan nie nuwe openbare beskermer word nie – VF+
Gcaleka kan nie nuwe openbare beskermer word nie – VF+


Gcaleka kan nie nuwe openbare beskermer word nie – VF+

Die Vryheidsfront Plus sê hy ondersteun nie die Nasionale Vergadering se aanbeveling vir Kholeka Gcaleka om die nuwe Openbare Beskermer te wees nie. Altesaam 244 stemme was ten gunste daarvan dat sy Suid-Afrika se vyfde Openbare Beskermer word, terwyl 12 parlementslede, meestal van die VF Plus en die ACDP, teen die benoeming gestem het. Die VF Plus-parlementslid, Wouter Wessels, sê Gcaleka is nie ‘n geskikte kandidaat vir dié uiters belangrike pos nie:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.