Gee ontwikkelende lande ‘n kans

Home Uncategorized Gee ontwikkelende lande ‘n kans
Gee ontwikkelende lande ‘n kans


Gee ontwikkelende lande ‘n kans

Ontwikkelende lande moet ruimte gegun word om te ontwikkel terwyl hulle hul waterbronne volhoubaar benut, het landbou en water-minister, Calle Schlettwein, by die Kaïro Waterweek-konferensie in Egipte gesê. Negentig persent van die impak van klimaatsverandering is waterverwant en ontwikkelende lande se uitdagings is dat meer water vir groeiende bevolkings benodig word, en om meer voedsel met minder water te produseer. Die probleem is dat hulle steeds baie afhanklik is van die ontwikkeling van basiese instaatstellers vir industrialisasie, soos energie- en watervoorsiening. Die Verlies- en Skadefonds en die volle operasionalisering daarvan is ‘n voorvereiste om ontwikkeling moontlik te maak, spesifiek in Afrika, het hy bygevoeg.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.