Geen einde aan Tyla se triomftog!

Home Uncategorized Geen einde aan Tyla se triomftog!
Geen einde aan Tyla se triomftog!


Geen einde aan Tyla se triomftog!

Die Grammy-wenner Tyla is met die Beste Internasionale Vertoning-toekening by die eerste Kulturele en Kreatiewe Industrie-toekennings by die Sandton Konvensiesentrum vereer. Sy het Suid-Afrikaners vir hulle ondersteuning bedank en sê die land is oral in die wêreld geliefd. Die gewilde jong sangeres het gister op die OR Tambo-Internasionale Lughawe geland na haar Grammy-triomf en ‘n helde-ontvangs gekry. Tyla se enkelsnit Water was in talle lande in die top tien trefferlyste, insluitend Amerika en die VK.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.