Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie

Home Uncategorized Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie
Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie


Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie

Plaaslike berigte lui dat die Kamanjab-kantoor vir binnelandse sake steeds, na sewe jaar, gesluit is. Daar word berig dat omdat die dorp nie ‘n lykshuis het nie, is daar nie registrasies van sterftes nie en die geboortes is te min om ‘n kantoor te regverdig. Die raadslid vir die kiesafdeling, Nico Somaeb het aan plaaslike media gesê hy het gevra vir ‘n kantoor omdat die dorp dienste nodig het, al is dit uiters beperk. Die uitvoerende direkteur van die ministerie van binnelandse sake, Etienne Maritz sê ‘n ooreenkoms is bereik dat daar maandeliks dienste vanaf Opuwo verskaf sal word.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.