Geen skakel tussen ’21 onluste en Zuma se gevangenisskap nie

Home Uncategorized Geen skakel tussen ’21 onluste en Zuma se gevangenisskap nie
Geen skakel tussen ’21 onluste en Zuma se gevangenisskap nie


Geen skakel tussen ’21 onluste en Zuma se gevangenisskap nie

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie sê dis onduidelik wat die bedoeling agter die onluste van Julie 2021 was, maar hy kon nie ‘n skakel vind met oudpresident Jacob Zuma se gevangenisskap nie. Die kommissie het sy verslag bekend gemaak oor die geweld en plundering, veral in KwaZulu-Natal en Gauteng. Meer as 350 mense is dood en skade is op 50 miljard Suid-Afrikaanse rand geraam. Die geweld het uitgebreek slegs ‘n dag nadat Zuma sy vonnis vir minagting van die hof begin uitdien het. Kommissaris Philile Ntuli sê intelligensie-insameling moet verbeter:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.