Geen sprokies-einde vir George North nie

Home Uncategorized Geen sprokies-einde vir George North nie
Geen sprokies-einde vir George North nie


Geen sprokies-einde vir George North nie

Die Walliese senter George North sal maande lank op die kantlyn wees nadat hy sy hakskeensening geskeur het in sy laaste toets. Die 31-jarige sal ná die seisoen by die Franse klub Provence aansluit en waarskynlik nie weer vir die Walliese klub Ospreys speel nie. North het Saterdag van die veld gehinkepink in die doodsnikke van die laasterondewedstyd van die Sesnasiesreeks teen Italië. Die Azzurri het 24-21 gewen om Wallis ‘n segelose jaar te besorg. North sê nie almal kry ‘n sprokies-einde nie. Hy het 21 toetse vir Wallis gespeel.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.