Gefuif tussen leerders en onderwysers onder die loep 

Home Uncategorized Gefuif tussen leerders en onderwysers onder die loep 
Gefuif tussen leerders en onderwysers onder die loep 


Gefuif tussen leerders en onderwysers onder die loep 

Plaaslike media berig dat die onderwysministerie 17 onderwysers regoor die land ondersoek in verband met seksuele oortredings met leerders. Daar is blykbaar vier sake wat afgehandel is en die res is steeds by die Openbare Dienskommissie. Volgens The Namibian is daar ook bevestig dat ongeveer ‘n persent van skoolswangerskappe met onderwysers verbind kan word. Tussen 2020 en 2022 was daar 22 verhoudings tussen leerders en onderwysers regoor die land aangeteken. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.