Geingob sê vraag na Namibië groei
President Hage Geingob sê sy besoek aan Erongo was uiters insiggewend. Die president was Woensdag in die streek en het veral die groen-waterstofprojekte besoek. Hy sê hy is tevrede en voeg by die vraag na Namibiese geleenthede neem toe.
Leave a Reply