Gemeenskap moet help met bekamping van dwelms
Dwelms, onder meer 412 kilogram kokaïen met ‘n waarde van 602 miljoen Namibiese dollar, is Donderdag deur die polisie vernietig. Kosmos 94.1 Nuus het met hoofinspekteur Elifas Kuwinga van Nampol gepraat oor waar dwelms die meeste in die land voorkom. Kuwinga moedig gemeenskappe aan om die polisie te help om dwelmmisbruik te bekamp.
Leave a Reply