Gewildheid van Tories kwyn in Brittanje
Britte draai weg van die Konserwatiewe Party. Die party het die afgelope paar jaar onder skoot gekom met verskeie nuwe leiers wat sonder enige verkiesing aangestel is. Met die jongste stap deur die premier Rishi Sunak om klimaatdoelwitte uit te stel sê die bekende Tory en skenker aan die party John Caudwell, hy vind dat hy wegbeweeg van die party se beleid.
Leave a Reply