Gift of the Givers staan gereed sou Marokko vra – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Gift of the Givers staan gereed sou Marokko vra – Kosmos 94.1
Gift of the Givers staan gereed sou Marokko vra – Kosmos 94.1



Gift of the Givers staan gereed sou Marokko vra

Gift of the Givers se soek- en redding- en mediese spanne is op bystand om Marokko by te staan nadat ‘n aardbewing van 6,8 die land Vrydag in die Atlasgebergte getref het. Daar is bevestig dat meer as 2 000 mense dood is in die skudding, wat beskryf word as die dodelikste in dekades in die Noord-Afrikaland. Die meeste van die sterftes het voorgekom in die moeilik-bereikbare bergagtige gebiede. Die stigter van Gift of the Givers, Imtiaz Sooliman, sê die regering van Marokko bestuur die krisis met sy gewapende magte:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.