GIPF kan nie betaal as inligting nie reg is nie

Home Uncategorized GIPF kan nie betaal as inligting nie reg is nie
GIPF kan nie betaal as inligting nie reg is nie



GIPF kan nie betaal as inligting nie reg is nie

Die bemarkingsdienste-bestuurder van die Staatsinstellings Pensioenfonds, Amos Kambonde, sê vertragings in betalings van voordele aan lede en begunstigdes is te wyte aan onvolledige en onakkurate inligting wat nodig is om voordelebetalings te verwerk. Volgens Kambonde is onvolledige geboortesertifikate die grootste probleem, gevolg deur verouderde begunstigde-benoemingsvorms. Dit is noodsaaklik lede verseker dat hul persoonlike lêers op datum is sodat hul afhanklikes betyds betaal kan word en ‘n onderbreking in hul maandelikse besteebare inkomste voorkom. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.