Giwusa vra boikot van Israelse produkte
Die president van die algemene nywerheidswerkersvakbond Giwusa in die buurland, Mametlwe Sebei, sê wat in Gaza en die Wesoewer aan die gang is, is nie ‘n geveg tussen Hamas en die Israeliese weermag nie, maar etniese suiwering en moord op duisende Palestyne. Giwusa en Saftu het ‘n ondersteuningsdag van optrede die naweek gehou in solidariteit met die Palestyne. Sebei sê hulle eis Suid-Afrika moet produkte van Israel boikot en ophou om sulke produkte by hawens en lughawens te hanteer:
Leave a Reply