Goedkoper oproepe vir Suid-Afrika?

Home Uncategorized Goedkoper oproepe vir Suid-Afrika?
Goedkoper oproepe vir Suid-Afrika?

Goedkoper oproepe vir Suid-Afrika?

Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika het konsepwysigings uitgereik aan Oproepregulasies. Die owerheid probeer tariewe verlaag vir groothandel-uitgaande oproepe en vir die ontvanger van ‘n oproep. Die koste van ‘n mobiele uitgaande oproep, asook vir die ontvanger van ‘n oproep, sal afneem tot nege sent vanaf 1 Julie 2024, en verder verlaag, tot vier sent, vanaf 1 Julie 2025. Okosa se raadskomitee-voorsitter, Nompucuko Nontombana, sê die voorgestelde veranderings sal die weg baan vir ‘n meer verbruikersgerigte telekommunikasiemark. Belanghebbendes kan tot 10 Mei insette lewer.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.