Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland

Home Uncategorized Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland
Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland


Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland

Krieket: Indië is in ‘n sterk posisie ná die openingsdag van die derde toets teen Engeland in Rajkot. Indië het 326 vir vyf aangeteken ná ‘n swak begin, toe die eerste drie paaltjies binne slegs 33 lopies geval het. Die kaptein, Rohit Sharma, het daarna 131 aangeteken en Ravindra Jadeja ‘n onoorwonne 110, terwyl Sarfaraz Khan 62 bygedra het voordat hy uitgehardloop is. Mark Wood het drie van die vyf paaltjies geneem. Engeland het die eerste toets gewen en Indië die tweede. Die reeks bestaan uit vyf toetse.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.