Goeie, hoë-gehalte water nodig soos Kaap warmer word
Die Stad Kaapstad verwag ‘n toename in besoekers aan die strande en ander openbare ontspanningsgeriewe, te midde van die hitte-waarskuwing wat die Suid-Afrikaanse Weerdiens uitgereik het. Kaapstad het meer as 300 kilometer kuslyn, en gegewe die heersende weerstoestande kan dit aanloklik wees om bloot by die naaste strandgebied te gaan afkoel. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, pleit by besoekers om slegs te swem waar, en wanneer lewensredders aan diens is:
Leave a Reply