Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte

Home Uncategorized Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte
Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte


Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte

Morgan Stanley, beaam dat die koper voorsieningsbalans vinnig verander wat ‘n ‘n daling in voorsieningskapasiteit vanjaar kan insluit. Die moontlike tekorte het reeds die prys van die kommoditeit sien styg wat uiters goeie nuus is vir Namibiese koperprodusente. Kosmos 94.1 Nuus het met Chris Hart, ‘n ekonoom in Suid-Afrika, gesels.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.