GOOD looi die mislukking van skietstilstand-resolusie vir Gaza
Die GOOD Party in die buurland sê Westerse stemme wat vra vir ʼn skietstilstand en dialoog in die huidige krisis in Gaza val blykbaar op dowe ore. Die party se hoofsekretaris, Brett Herron, sê dit dui op ʼn wêreldsiening wat in hierdie geval Moslems, en mense van kleur in die algemeen, as onbelangrik beskou. Hy sê om mense in Gaza te dwing om te verskuif, behoort nie ʼn opsie te wees nie. Volgens hom moet Israel ophou om woongebiede in Gaza te bombardeer:
Leave a Reply