Google, Meta ‘moet aanspreeklik gehou word vir nuusinhoud’

Home Uncategorized Google, Meta ‘moet aanspreeklik gehou word vir nuusinhoud’
Google, Meta ‘moet aanspreeklik gehou word vir nuusinhoud’


Google, Meta ‘moet aanspreeklik gehou word vir nuusinhoud’

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum vra die Mededingingskommissie om groot maatskappye soos Google en Meta te dwing om strenger reëls vir die uitgee en verspreiding van nuusinhoud in te stel. Die forum het ‘n voorlegging gedoen aan die kommissie se markondersoek oor media- en digitale platforms in Pretoria. Die direkteur van spraakvryheid en media-ontwikkeling by die Verenigde Nasies-organisasie Unesco, Guy Berger, steun Sanef se voorlegging en sê nuusverskaffers is wetlik aanspreeklik vir die inhoud wat hulle versprei, maar groot tegnologiemaatskappye kan hulle verantwoordelikheid ontduik.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.