Gordhan sê staatsondernemings moet hervorm word
Die Suid-Afrikaanse minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, sê dringende hervormings word ingestel by staatsbeheerde ondernemings, veral Eskom en Transnet. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het Woensdag in sy mediumtermynbegroting die voorwaardes vir Eskom se skuldverligting strenger gemaak en gesê Tesourie gaan geen reddingsboei aan Transnet toestaan voordat hy sy omkeerplan hersien het nie. Gordhan het by die jaarlikse Suid-Afrika Môre-konferensie wat tans in New York plaasvind gesê dis noodsaaklik dat staatsondernemings goed en volhoubaar funksioneer:
Leave a Reply