Goud bereik ‘n ses-maande hoogtepunt, ekonoom verduidelik

Home Uncategorized Goud bereik ‘n ses-maande hoogtepunt, ekonoom verduidelik
Goud bereik ‘n ses-maande hoogtepunt, ekonoom verduidelik


Goud bereik ‘n ses-maande hoogtepunt, ekonoom verduidelik

Die goudpryse het vandag ‘n hoogtepunt van ses maande bereik ondersteun deur ‘n swakker Amerikaanse dollar en op die hoop dat die Federale Reserwebank klaar is met sy siklus van rentekoersverhogings. Goud het vroeg vanoggend teen 2 014 Amerikaanse dollar per fynons verhandel. Ekonoom Dawie Klopper sê dis steeds nie buitensporig nie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.