Grense is in Januarie toe vir amper alles

Home Uncategorized Grense is in Januarie toe vir amper alles
Grense is in Januarie toe vir amper alles


Grense is in Januarie toe vir amper alles

Die Namibiese Akkerbouraad het die grenssluitings vir Januarie aangekondig. Die grens is alleenlik pro-rate oop vir patats en heel oop vir gewaste aartappels en iceberg-blaarslaai. Vir die res, wat spinasie, spanspek, beet, botterskorsie, kool, wortels, Engelse komkommers, alle soetrissies, skorsies, pampoen, alle tamaties en waatlemoen insluit, is die grense toe vir invoere. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.