GRN moet leen vir binnelandse begrotingstekort

Home Uncategorized GRN moet leen vir binnelandse begrotingstekort
GRN moet leen vir binnelandse begrotingstekort

GRN moet leen vir binnelandse begrotingstekort

Die finansiële jaar 2024/25-leenstrategie skets die plan om die nodige fondse te verseker om die regering se finansieringsgaping aan te spreek, met die nasionale begroting wat ‘n tekort van 8,9 miljard Namibiese dollar, of 3,2 persent van BBP voorspel. Dit is afgesien van  2,7 miljard dollar se terugbetalings van buitelandse lenings en bykomende finansieringsbehoeftes van 3,6 miljard dollar, wat ‘n totale netto finansieringsbehoefte van 15,3 miljard dollar tot gevolg het. Dit sal gedek word deur 15,1 miljard dollar in binnelandse finansiering en 2,4 miljard dollar in eksterne finansiering, soos weerspieël in die bygewerkte leenplan wat deur Cirrus gerapporteer is. Kosmos 94.1 Nuus het met Pandu Shaduka, vaste-inkomste-ontleder by Cirrus gesels, wat meer deel. 

source