GRN wil toegang hê tot ontwikkelingsbystand aan organisasies – Kosmos 94.1

Home Uncategorized GRN wil toegang hê tot ontwikkelingsbystand aan organisasies – Kosmos 94.1
GRN wil toegang hê tot ontwikkelingsbystand aan organisasies – Kosmos 94.1



GRN wil toegang hê tot ontwikkelingsbystand aan organisasies

Die Tender Bulletin berig dat die Nasionale Beplanningskommissie kommer het oor dalende ontwikkelingsbystand wat van 3,3 miljard Namibiese dollar in 2010 tot 1,7 miljard in 2022 gekrimp het. In ‘n verslag sê die kommissie dat hy aanbeveel dat data ingesamel moet word oor internasionale bystand wat burgerlike organisasies en nie-regeringsorganisasies ontvang. Dit beteken die regering wil buite amptelike kanale, presies weet hoeveel bystand ontvang word. Die verslag sê die Namibiese Statistieke-agentskap moet die data insamel en voeg by dat ontwikkelingsbystand uiters belangrik is vir die bekamping van armoede en sukses met ontwikkelingsdoelwitte. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.