Grondhervorming se teikens met drie jaar uitgestel

Home Uncategorized Grondhervorming se teikens met drie jaar uitgestel
Grondhervorming se teikens met drie jaar uitgestel


Grondhervorming se teikens met drie jaar uitgestel

Die landbouminister Calle Schlettwein sê grondhervorming behaal nie sy teikens nie. Teen 2030 het die regering gemik om 5 miljoen hektaar te bekom en tot dusver is 3,1 miljoen hektaar bekom met 5 300 begunstigdes. Daar word beaam dat 243 000 Namibiërs grond nodig het. Schlettwein het ‘n nuwe grondhervormingsbeleid wat tot 2033 geldig is daargestel met die hoop dat die teiken teen dan bereik kan word. Daar is natuurlik groot kommer oor die hervestigingsproses omdat produktiewe plase in die meerderheid van gevalle in bestaansboer-praktyke ontaard. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.