Haatspraak-saak teen Malema vorder – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Haatspraak-saak teen Malema vorder – Kosmos 94.1
Haatspraak-saak teen Malema vorder – Kosmos 94.1


Haatspraak-saak teen Malema vorder

ʼn Professor aan die Noordwes-Universiteit en linguistiek-kenner, Karien van den Berg, het in die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se haatspraaksaak teen die EFF-leier Julius Malema getuig. Die saak het in die Gelykheidshof in Kaapstad begin en hou verband met Malema se opmerkings by die party se nasionale vergadering in die Wes-Kaap in Oktober 2020. AfriForum se woordvoerder, Ernst van Zyl, sê hy stem saam met die kommissie dat Malema se opmerkings op haatspraak neerkom en geweld aanhits:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.