Hamilton spring voor weg in Hongaarse Grand Prix – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Hamilton spring voor weg in Hongaarse Grand Prix – Kosmos 94.1
Hamilton spring voor weg in Hongaarse Grand Prix – Kosmos 94.1



Motorsport: Hamilton spring voor weg in Hongaarse Grand Prix

Motorsport: Lewis Hamilton van Mercedes het Max Verstappen van die Red Bull-span Saterdag in die kwalifiserende rondtes uitgestof om heel voor in vandag se Hongaarse Grand Prix weg te spring. Dit is die eerste keer sedert die voorlaaste wedren van die 2021-seisoen dat Hamilton dit kon regkry. Hy het die voorste wegspringplek met slegs 0,003 sekondes in die laaste ronde van die sessie voor die neus van die wêreldkampioen weggeraap. Lando Norris en sy spanmaat Oscar Piastri van McLaren spring saam in die tweede ry weg.  Zhou Guanyu van Alfa Romeo het beïndruk met sy  vyfde plek, voor Charles Leclerc van Ferrari.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.