Handel tussen China, SA bereik R614 miljard
Die Suid-Afrikaanse regering het bevestig bilaterale handel met China het tussen 1998 en 2022 gegroei tot ongeveer 614 miljard Suid-Afrikaanse rand. Die twee lande is ook mekaar se grootste handelsvennote, met ‘n sterk fokus op die verdieping van wedersydse vertroue en samewerking op politieke vlak. President Cyril Ramaphosa het tydens die staatsbesoek van die Chinese President Xi Jinping, die belangrikheid benadruk van die ontwikkelingsamewerking tussen die twee lande. Ramaphosa het ook China se steun verwelkom met die 15de Brics-beraad:
Leave a Reply