Hantering van ekonomiese uitdagings moet verander

Home Uncategorized Hantering van ekonomiese uitdagings moet verander
Hantering van ekonomiese uitdagings moet verander


Hantering van ekonomiese uitdagings moet verander

Kwesbaarheid vir stygings in voedselpryse is hoog in Namibië omdat arm huishoudings staatmaak op swak aangepaste droëland-landbou en eksterne markte vir hul kos, wat hulle minder bestand maak teen skokke. Ongeveer 38 persent van die geaffekteerde bevolking implementeer negatiewe hanteringstrategieë wat wissel van die besteding van hul spaargeld, om geld te leen en nie huur te betaal nie, tot om kinders uit skole te onttrek en hul huise of grond te verkoop. Die ekonoom Jason Kasuto het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en sy sienings gedeel oor hoe om hierdie probleem aan te spreek.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.