Harry bevestig hy sal sy pa besoek na kanker-diagnose

Home Uncategorized Harry bevestig hy sal sy pa besoek na kanker-diagnose
Harry bevestig hy sal sy pa besoek na kanker-diagnose


Harry bevestig hy sal sy pa besoek na kanker-diagnose

Die hertog en hertogin van Sussex se kantoor sê prins Harry het met sy pa, koning Charles, gepraat en sal binne die volgende paar dae na die Verenigde Koninkryk reis om hom te besoek. Dit volg nadat Buckingham-paleis gister aangekondig het die koning is met kanker gediagnoseer. Die paleis sê koning Charles het Harry en die prins van Wallis, asook sy sibbe gebel om die nuus oor sy gesondheid te deel. Die verhouding tussen die koning en Harry is reeds ʼn geruime tyd gespanne en is vererger deur die bekendstelling van sy boek, Spare.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.