Help A Paw-projek vir diereambulans kry hupstoot

Home Uncategorized Help A Paw-projek vir diereambulans kry hupstoot
Help A Paw-projek vir diereambulans kry hupstoot

Help A Paw-projek vir diereambulans kry hupstoot

Die Help A Paw-loodsprojek wat hierdie maand ʼn ambulansdiens vir diere in Suid-Afrika bekend gestel het, sê hy het groot sukses behaal om diere te help wat mediese aandag nodig het. In baie gemeenskappe het diere weens ʼn gebrek aan vervoer nie toegang tot mediese sorg nie. Die ambulans wat as ʼn diere-Uber-diens funksioneer, gaan laai diere af vir fisioterapie en om uiterlik versorg te word. Help A Paw verwag hierdie projek sal die vervoergaping oorbrug en die algemene welstand van diere in gemeenskappe bevorder.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.