Hier’s ek weer met my rooi hemp voor jou deur

Home Uncategorized Hier’s ek weer met my rooi hemp voor jou deur
Hier’s ek weer met my rooi hemp voor jou deur


Hier’s ek weer met my rooi hemp voor jou deur

NEFF-lid Michael Amushelelo het ‘n vreedsame protes teen jeugwerkloosheid Donderdag gelei, maar, daar was niemand by Zoopark om die jongmense se petisie te ontvang nie. Hy sê hulle is Woensdag weer daar en nooi almal uit wat deur jeugwerkloosheid geraak word, om saam te maak. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat, nogal in Afrikaans…



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.